Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tamzin Malleson | |
Geboorte | 1 Mei 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tamzin Malleson (gebore 1 Mei 1974) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Poirot (1989), Midsomer Murders (1997), Teachers (2001), en Bodies (2004).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search